Ons almal beland in situasies waar ons soms moet “nee” sê. Jy het ‘n stem binne jou wat met jou praat. Hoe meer jy aandag gee daaraan en luister na wat die stem vir jou wil sê, hoe makliker raak dit om te luister. Nadine Blom daag jou uit om na jou binne-stem te luister, sodat jy op gelyke paaie gelei kan word deur jou lewe.
Dié artikel is deel van ‘n reeks om matrikulante aan te moedig en te motiveer tydens die eindeksamen.
Terloops, om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. “Maroela Matrieks” is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!
“Nee”
Se net nee…. Jou naam is nie termes en voorwaardes nie of soos hul se T&C nie !
Dankie boodskap….. Amen.. dit waar en erken dit… ongehoorsaamheid deur waarskuwing
Se NEE ! vir Satans se leuns