Jannie Putter se wenplan vir jou kind se lewe en wat om te oorweeg vir tuisonderrig

Ons gesprekreeks met Jannie Putter oor 'n wenplan vir jou kind sluit vandag af. Luister na hierdie Allegaartjie vir Jannie se laaste bietjie raad. Foto: CUM-uitgewers.

Ons gesprekreeks met Jannie Putter oor ‘n wenplan vir jou kind sluit vandag af. Luister na hierdie Allegaartjie vir Jannie se laaste bietjie raad. Foto: CUM-uitgewers.

Allegaartjie 196: Maandag 3 November 2014

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie praat Jannie Putter vir oulaas oor ʼn wenplan vir jou kind se lewe en Willem Kitshoff verduidelik die stappe wat jy moet oorweeg as jy besluit om jou kind tuis te onderrig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae