Luister: Beheerliggaamverkiesing kan gehalteonderwys by skole verseker


paul-colditz-fedsas

Paul Colditz van Fedsas praat oor die komende beheerliggaamverkiesings wat in Maart plaasvind. Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Skoolbeheerliggaamverkiesings vind Maartmaand landwyd plaas. Onderwys in Suid-Afrika word deur verskeie probleme in die gesig gestaar, maar hierdie probleme kan deur vaardige, kundige en toegewyde beheerliggame aangespreek word.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), gesels oor die rol van ʼn ouer in die komende beheerliggaamverkiesing.

Paul het ook met Mariëtte Kruger op kykNET se Prontuit gesels oor die verkiesing:

http://youtu.be/ALiA15aGEbo

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.