Luister: Daaglikse voorbereiding vir die wiskunde-klaskamer


So min as 15 minute se voorbereiding elke weeksdag kan jou kind se sukses in wiskunde verseker. Foto: Argief.

So min as 15 minute se voorbereiding elke weeksdag kan jou kind se sukses in wiskunde verseker. Foto: Argief.

Hein van Niekerk, Ruan Kapp en Valentyn van der Merwe, almal lede van die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, is terug in die ateljee en praat vandag met Esté Meyer Jansen oor die soort voorbereiding wat ʼn kind moet doen vir die wiskunde-klaskamer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.