Luister: Die ouer se rol in die ontwikkeling van vaardighede in die grondslagfase


skoolkinders.jpg

Twee kenners van Impak Onderwys verduidelik hoe jy jou kind kan help om vaardighede in die grondslagfase te ontwikkel. Foto: Argief.

Marietjie Maritz, vakspesialis vir die grondslagfase, en dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant, albei verbonde aan Impak Onderwys, gee vandag praktiese raad hoe jy as ouer jou kan kind kan help om sy vaardighede te ontwikkel in die grondslagfase.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het die gesprek gelei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.