Luister: Ken jou saailinge se persoonlikheidstipes


kinders-speel-water

Foto: Rudyanderson/Pixabay.com

Roosboom, sierboom, palmboom, denneboom… Ma’s by verjaarsdagpartytjies gebruik maklik deesdae hierdie terme wanneer hulle na hul spruite verwys. Die persoon wat sinoniem is met dié persoonlikheids-tipes is Hettie Brittz, stigter en eienaar van Immergroen Ouerskap.

Dié bediening doen egter veel meer vir gesinne as om kinders boom-etikette te gee.

Susan Lombaard het met Hettie Brittz gesels om meer uit te vind oor Immergroen. Ons deel graag weer hierdie gespreksreeks op Maroela Media se ouerskapafdeling met ons lesers.

  • Die boompie-temperamentprofiel is maar een van Immergroen Ouerskap se baie handige temas wat jou kan help om ʼn gesonde, positiewe verhouding met jou kind te hê. Gaan maak gerus ʼn draai by www.immergroenouerskap.co.za en besoek die aanlynwinkel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.