Luister: Kommunikeer beter met jou kind


ouerskap

Foto: Tribune.com.pk

Voel dit soms of jy en jou tienermeisie net verby mekaar praat, of het jou driejarige seuntjie al sy soveelste vloermoer die week gegooi. Nee, jy is nie ʼn slegte ouer nie, maar daar is ʼn paar tegnieke wat jou moontlik kan help om beter met jou kinders te kommunikeer en julle verhouding te versterk.

Volgens Heidi Malan, ʼn ouerleidingspesialis van Doeltreffende Ouer en Opvoedkundige Leiding (DOL), is die vaardigheid om ʼn suksesvolle ouer te wees nie ʼn natuurlike vermoë waarmee ʼn mens gebore word nie, maar een wat jy kan aanleer. Sy het Esté Meyer Jansen meer hieroor vertel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.