Luister: Ouers se verskillende gesagstyle


ouerskap-en-rolmodelle

Foto: Playbuzz.com

Het jy geweet jy is dalk ʼn handskoen, ʼn saag, ʼn gieter of ʼn snoeiskêr? Dié vier terme verwys na tuinmaak, maar op ʼn heel ander manier vir ouerskap.

Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap het ons meer vertel oor die vier boomprofiele, wat inderwaarheid kinders se persoonlikheidstipes beskryf. Vandag gesels Susan Lombaard met haar oor vier verskillende ouerskapstyle wat jou gesagstyl beskryf.

  • Brand jou hande om te begin snoei? Of is jy dalk lus om sommer die saag in te lê? Gaan maak gerus ʼn draai by Immergroen Ouerskap se webwerf om meer te hoor oor hoe jy as ouer na hartelus kan tuinmaak met die kleingoed in jou huis. Die adres is Immergroenouerskap.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.