Luister: Palmbome se persoonlikheidsprofiel


kind-speel-pret

Foto: Paologhedini/Pixabay.com

Is jou kind dol oor die kollig? Het jy een van daai lawwe kleuters in die huis wat altyd grappies maak, nooit weet wanneer om stil te bly nie en na elke partytjie uitgenooi word? Dan het jy dalk ʼn palmboom in die gesin.

Susan Lombaard gesels verder met Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap oor palmbome en wat dié kinders uniek maak.

  • Wil jy weet watter bome jy grootmaak en hoe om hulle te snoei? Woon gerus een van Immergroen Ouerskap se kursusse by om meer hieroor en allerlei ander aspekte van ouerskap te wete te kom. Besoek Immergroenouerskap.co.za vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.