[Luister] Só word jy die top-netbalskool in SA  

Jani van Zyl, die kaptein van die eerstespan. Foto: Verskaf.

Jani van Zyl. Foto: Verskaf.

Hoërskool Waterkloof is onlangs aangewys as die beste netbalskool in Suid-Afrika.

Tydens die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskap (SASN-kampioenskap) vir hoërskole was die o.19- sowel as die o.17-netbalspan van Hoërskool Waterkloof gouemedalje-wenners.

Maroela Media het met die hoof van Hoërskool Waterkloof, Daan Potgieter, asook die netbaldirekteur en eerstespanafrigter, Eleanor du Toit, gesels oor dié prestasie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Amelda ·

Baie mooi Kloof, trots op julle.
Ek sien die harde werk wat ingesit word en elke dogter se toewyding (glo by ander skole ook).
Sommer dankie aan elke netbaldogter in die land wat ons so vermaak, dit is lekker om te sien hoe julle, julle Godgegewe talent uitleef.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.