Luister: Sosiale ontwikkeling en die grondslagfase


Kinders-en-die-internet

Impak Onderwys se kenners bespreek sosiale media se invloed op kinders in die grondslagfase. Foto: Mumzworld.com

Dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant, en Marietjie Maritz, vakspesialis vir die grondslagfase van Impak Onderwys, praat met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sosialisering in die grondslagfase.

Hulle gee ook raad oor hoe ouers van 6- tot 9-jarige kinders die internet en sosiale media kan bestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.