Luister: Wat het denneboompies nodig om te floreer?


seun-wat-droom

Foto: Nogreaterjoy.org

Is jou kind een van daardie outjies is wat vries as sy juffrou hom op die verhoog probeer staanmaak en wat lyk asof hy altyd droom? Dan is hy dalk ʼn denneboom.

Susan Lombaard gesels vandag verder met Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap oor dié ouerskapsbediening en oor wat Immergroen bedoel as hulle ʼn kind as ʼn “denneboom” identifiseer.

  • Die boompie-temperamentprofiel is maar een van Immergroen Ouerskap se baie handige temas wat jou kan help om ʼn gesonde, positiewe verhouding met jou kind te hê. Gaan maak gerus ʼn draai by Immergroenouerskap.co.za en besoek die aanlynwinkel waar jy allerhande kreatiewe dissipline- en ander ouerskaphulpmiddels kan aankoop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.