Matrieks 2019: Registreer nou om jou uitslae te kry

matriekuitslae

Argieffoto

Maroela Media het vyf jaar gelede geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse aanlyn platform om die matriekuitslae te publiseer. Vanjaar maak ons weer só.

Maroela Media kan vir jou ʼn kennisgewing stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op ons webwerf gepubliseer is. Vul die vorm hieronder in. As jy jou e-posadres en selfoonnommer verskaf, sal ons vir jou ʼn e-pos en SMS stuur sodra die uitslae beskikbaar is.

Die departement van onderwys gaan nie leerders se name verskaf nie en matrikulante moet hul eksamennommer intik om hul uitslae te sien.

Matrikulante kan met die onderstaande vorm registreer.

Oops! We could not locate your form.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.