Outoritêre ouerskapstyl, professor Debra Meyer praat wetenskap en Timothy Kieswetter pak seksuele taboes

Professor Debra Meyer is nou weer op die kassie te sien in 'n nuwe televisiereeks wat wetenskaplike onderwerpe pak. Foto: web.up.ac.za

Professor Debra Meyer is nou weer op die kassie te sien in ‘n nuwe televisiereeks wat wetenskaplike onderwerpe ondersoek. Foto: web.up.ac.za

Allegaartjie 121 – Maandag 21 Julie 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie: In My Gesin praat Nicolien Welthagen oor die outoritêre ouerskapstyl en tienergedrag, prof Debra Meyer gesels oor haar nuwe wetenskaplike televisiereeks en Timothy Kieswetter pak seksuele taboes in sy komedie, Die Stripshow.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae