Video: Dinosourusse neem Pretoria oor

dinosourusse-in-Pretoria

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Lewensgrootte dinosourusse wat brul en beweeg, het die hoofstad oorgeneem. Die DinosAlive-uitstalling by die ou Pretoriase skougronde is nie net opvoedkundig nie, maar sal kinders én grootmense se verbeelding aangryp.

Die dinosourusse kuier tot 17 Mei in Pretoria voordat hulle in Junie na die Bloemfonteinse skouterrein verskuif.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

  • Gaan lees ook dié berig op Maroela Media vir meer inligting oor die uitstalling of om foto’s te sien. Kaartjies kan hier vir die uitstalling gekoop word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.