[Video] Hoe om ʼn baba rustig te kry

Baba

Foto: Skermskoot uit die video

Dr. Robert Hamilton, ʼn pediater met 30 jaar se ondervinding, wys ouers ʼn maklike tegniek om babas wat huil rustig te maak. Hy gebruik dié tegniek wanneer hy babas in sy spreekkamer moet ondersoek, en dit wil voorkom of dit baie suksesvol is.

Die video wat op sosiale media versprei word behoort gewis ʼn paar jong ouerpare hoop gee. Kyk na die volledige video hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Anny Penny ·

Noudat ek terugdink toe my koliek eersteling so vreeslik gehuil het, het ek hom ook so vasgehou en het hy ophou huil. En dit het ek gedoen uit seker maar instink. Glo my dit werk regtig.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.