Video: Jakkie Louw se raad aan matrieks

Jakkie Louw (Foto: Facebook)

“Jou studies kan niemand ooit van jou af wegvat nie,” is die wyse raad wat die bekende sanger en liedjieskrywer, Jakkie Louw, vir jou gee. Sien sy volledige boodskap onderaan hierdie berig.

Om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word.

Maroela Matrieks is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Oe jinne ·

Oe jinne, maar jy is agter die klip. Hy is ‘n goeie Afrikaanse sanger!!!. Google maar so bietjie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.