Liewe Heksie vs. Haas Das

Profiele:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

toks niemand ·

Hier hoef jy niks te se nie! Die een(Haas Das) is alweer belas met n kruiwa!!!!!!!

Eben ·

Fritz Deelman skop altwee se gatte! Maar ek kan nie vir hom stem nie!

Juvan ·

Ek onthou nie dat Liewe Heksie altyd so lyf gehad het nie!!!!! MAAR HAASDAS BO!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.