Matriek-video 2018:  Dokter word haar grootste droom

Johné Hattingh spog met agt onderskeidings. Sy het verlede jaar haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Waterkloof voltooi.

Dié oud-Klofie het ʼn sterk ondersteuningsnetwerk en mense wat haar inspireer. Sy sien baie uit daarna om medies aan die Universiteit van Pretoria te gaan studeer. Om ʼn dokter te word, is ʼn droom wat sy van kleins af in haar hart koester.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.