Matriek-video 2018:  Drikus sien uit na die koshuislewe wat wag

Dié oud-leerder van Hoërskool Zwartkop, Drikus Gräbe, skryf sy agt onderskeidings aan sy familie en onderwysers se ondersteuning toe. Sy ouer boetie en sussie was vir hom ʼn groot inspirasie en sy ouers en onderwysers se ondersteuning het hom gefokus gehou. Hy gee ook eer aan sy Hemelse Vader, wat hom met die nodige krag en motivering toegerus het. Hy gaan Rekenaaringenieurswese studeer en sien uit na die koshuislewe wat op hom wag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.