Paul Kruger vs. CJ Langenhoven

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Delene Pienaar ·

CJ Langenhoven was ‘n uitsonderlike Afrikaner op wie die VOLK besonder trots is!!! Sy KWINKSLAE en WYSE RAAD sal altyd op een of ander wyse in die volk VOORTLEEF!!! Die STEM is ‘n trotse erfenis, wat soos goud bewaar moet word, om vir die nageslag behoue te bly!!!

Anna Mulder Kriel ·

Ek is baie bly om te sien dat Paul Kruger voorloop!!!!
Ek is baie hartseer dat Riaan Crywagen uit is. Maar ek is mal oor Laurika!! JULLE MENSE MOET VIR HAAR STEM!!!!!!!!!!
Natuurlik sal liewe Heksie wen want my kinders het met haar grootgeword en is nou 41 en 39jaar oud en my kleinkinders weet ook wie liewe heksie is, arme haasdas!!!!!!

Joey B ·

Die oumense het altyd gese die somer reens kom op Oom Paul se verjaarsdag, en hierdie jaar was dit weer die geval! Bly om te sien Oom Paul loop voor.!!

H Peens ·

Hi daar almal weet julle dat Oom Paul gevlug het toe hy sien dat ons die oorlog verloor? Hy het sy volk verlaat in hulle tyd van nood!!!!

Charmain ·

Nee, hy het nie. Hy wou waarlik ons saak oorsee gaan beveg. Hy was ook oud en hulle was bang hy word gevange geneem en dan was ons saak net daar verlore. Gaan lees ‘n bietjie op oor hom en moenie alles glo wat ander jou vertel nie!!

toks niemand ·

Net soos H Peens daar se, hy het soos baie toe dit n bietjie warm word in die land en ons n leier dringend nodig gehad het weggehardloop en so wragties nog die Kruger Miljoene ook saam gevat!!!!!!!!!!

Charmain ·

Toks Niemand, dis absolute bog wat jy praat. Gaan doen jou huiswerk en dan praat ons weer.

Delene Pienaar ·

C J Langenhoven se ENORME bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans is steeds relevant! Hy is die Boervolk se eie Filosoof en Wysgeer!!

Charmain ·

Die aantuigings in die kommentaar teen PAUL KRUGER is ongegrond!! Hy het nie gevlug nie!! Hy was ‘n onverskrokke, vreeslose leier wat beslis vir geen kakie sou weghardloop nie!! Ten tyde van die Boereoorlog was hy reeds in sy 70’s. Hy het ‘n harde lewe agter hom gehad. Sou hulle hom in die veld vang….wat sou die moraal van die Boer dan gewees het? Gebore uit hierdie vrese het hulle besluit dat dit beter sal wees as hy oorsee gaan en daar vir ons saak probeer veg. Moenie ‘n bordjie om iemand se nek hang voor jy ‘n myl in sy skoene gestap het nie!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.