Onbeskaamd en trots Afrikaans – dit is presies die boodskap van 100 jongmense wat aan die “Afrikaans – my TROTS!”-projek van Kraal Uitgewers deelgeneem het. Dié uitgewersmaatskappy het jongmense onlangs genooi om hul trots en liefde vir Afrikaans in ’n video-boodskap vas te vang as deel van die 100 jaar-vieringe van Afrikaans as skooltaal. Lees meer… Stem nou vir jou gunsteling! Die kykersgunsteling ontvang R500 kontant van Maroela Media. Jy kan tot 16 Desember kom stem.
Die video’s is ongelukkig nie meer beskikbaar nie en die veldtog is beëindig.