Matriek-video 2018:  “Georganiseerde chaos” het vir Ané gewerk

Ané Ungerer voel haar “georganiseerde chaos”, soos wat sy dit noem, werk uitstekend.  Dit is onder andere hoe sy dit reggekry het om agt onderskeidings te verower. Alhoewel haar lessenaar deurmekaar lyk, het sy presies geweet wat daar aangaan.

Hierdie oud-Potchefstroom Gimnasium-leerder gaan medies studeer as sy keuring kry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.