Foto’s: Namakwaland – kom toer saam met Maroela Media!

Die reën het in Namakwaland begin val!  Dit beteken die blomme gaan net nóg mooier wees dié jaar.  Kom klim saam met Maroela Media en Anna Davel op ons storiebus.  Namakwaland spog met die mooiste blomme en is ’n skatkis van stories! Ons gaan die mooiste blomme en die lekkerste stories soek – ons gaan by die ware hart van Namakwaland uitkom. Kom ry saam met ons!

Hier is ʼn voorsmakie wat op jou wag as jy saam met ons kom reis:

Kom toer saam met ons!

Moenie die bus mis nie! Maroela se storiebus reis van 7 tot 11 Augustus 2019 deur Namakwaland. Dit kos slegs R10 000 per persoon wat deel en R12 000 vir ʼn enkelkamer.

Vir meer inligting oor die toer, die toerprogram en besprekings, vul die onderstaande kontakvorm in en ʼn verteenwoordiger sal jou kontak.

Ek stel belang!

Oops! We could not locate your form.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.