Foto’s: New York deur ‘n Suid-Afrikaner se lens

Eleine Janse Van Rensburg wat tans in New York woon, het haar gunsteling foto’s van dié bekende stad gedeel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Willem Leonard ·

Ek was al daar en gaan binnekort weer daar kuier. Hierdie stad laat beslis jou hart vinniger klop.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.