[Video] Jou kampterrein is jou oefenterrein

Skermgreep uit die video

Kamp is nie ’n verskoning om te laat slap lê nie!

In hierdie week se episode van Tips & Trix wys Simoné en Francois hoe om jou lyf eksieperfeksie te hou en hoe om jou kampterrein jou oefenterrein te maak.

Tips & Trix is ʼn minireeks deur ATKV-Sake en akteurs Francois Jacobs en Simoné Nortmann gee aan kykers wenke oor hoe om hul kamp-ervaring te vergemaklik. Die reeks word vervaardig deur The Film Factory.

Haak jou karavaan en verken saam met Francois en Simoné die ATKV se spogoorde! Vir meer inligting oor die ATKV besoek gerus hulle webwerf en ATKV-oorde of kontak hulle gerus op 011 919 9000.

Sien Tips & Trix met Simoné en Francois se vorige video’s hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Peet ·

Nie dat Simone die oefening kort nie, what a beaut! Binne en buite!

Karma ·

Nee wat, Boeta, jou rug sou gebreek het as jy dié ou antie se 134kg wou oplig met daai stompie-armpies!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.