Skei maak seer: Die huwelik moet gered kan word


skei-maak-seer

Johan de Lange se boek ‘Skei maak seer’ is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as ‘n e-boek. Foto: Cumbooks.co.za

“Baie huwelike kan gered word maar nie almal nie; daar is huwelike waar daar verslawing aan drank, geld en geweld is wat moeilik is om te red. Daar is huwelike waarin daar totale liefdeloosheid en wantroue is. Hierdie huwelike moet beëindig word ter wille van die huweliksmaat en kinders. Maar dis in die minderheid.”

  • Johan de Lange is ’n man, pa en bekende oogspesialis. Dit het hom 10 jaar geneem om emosioneel van sy egskeiding te herstel. En nog byna 10 jaar om by ’n nuwe lewe aan te pas. In hierdie reeks gesels hy oor sy egskeiding en wat hy daaruit geleer het. Sy boek, Skei maak seer, is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as e-boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Niccy ·

Skei maak ruk die mat helemal onder die kinders uit! Arme bloedjies het nie gevra daarvoor maar hul moet die trauma hanteer deur nog steeds vir pappa en mamma lief te wees in verskillende huise/omgewings. Dis hartseer en ek is so jammer vir elke huwelik wat nie uitwerk nie.

vytjie ·

En daar is huwelike waar stiefkinders die huwelik beheer…. en die stiefouer soos ‘n bybehore behandel word…. Daardie punt moet bietjie van ‘n stiefouer se kant gesien word. Dit altyd die arme bloedjies en tot die stiefouer uit frustasie en emosionele afbreking nie meer kan nie….

Denise ·

Dit is erg twintig jaar van jou lewe om weer op dreef te kom hel nee ek sou gek raak .Ek het al my probleme in n tas gepak en vir my Hemelse Vader gegee ek is nie sterk genoeg om alleen als te hanteer nie ek voel soveel beter en vat elke dag soos dit kom en om kalm te bly help vir my!!!!!

charlene ·

Ek is jammer maar stenig my nou, Maar dis omdat mense vir verkeerde redes trou – mense dink niks voor hulle trou nie. En as dinge te warm raak, wil hulle net skei! Daar is geen respek vir die huwelik nie, daar is geen respek vir die waardes van `n huwelik en NIKS respek vir die verbond wat gemaak is voor God. Ek weet daar is uitsonderings soos as een rond geslaap het of mishandeling maar ek glo aan werk aan die huwelik, `n mens maak dit werk. Darm is ek geleer “As iets nie werk nie maak jy dit reg, jy gou dit nie net weg nie”

Janosh Paparè ·

Charlene, ek kan nie meer met jou saamstem nie, en hoe hartseer is dit nie. Wat meer is, daar is nie meer behoorlike rolmodelle, m.a.w. ouers wat deur dik en dun bymekaar bly, vir ons kinders om vanuit te leer nie. Dit het veroorsaak dat ons met erge stukkende gemeenskappe sit, en eintlik niks meer aan ons kinders kan bied om te voorkom dat hulle nie dieselfde paadjie loop nie. Met die hedendaagse lewe, en die uitdagings wat dit bied, wil ons alles reg pleister. As dit by verhoudings kom, werk dit egter nie.

Daleen ·

Charlene & Janosh Paparè, ek stem 100% saam met julle, sien dit elke dag by die kinders, is ‘n onderwyseres by ‘n laerskool

Heleen ·

Ongelukkig neem dit twee mense om te wil regmaak. As die ander party nie wil nie, is die stryd verlore.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.