
Johan de Lange se boek ‘Skei maak seer’ is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as ‘n e-boek. Foto: Cumbooks.co.za
“Jy belowe jy gaan nie skei nie, nou verbreek jy jou belofte. Jy maak ’n belofte voor God. Jy maak ’n belofte vir altyd. ’n Jaar later werk dit nie meer in die huwelik nie en dan begin jy dink aan skei. Toe ek die tweede keer getrou het, het ek geweier om weer die belofte te maak.”
- Johan de Lange is ’n man, pa en bekende oogspesialis. Dit het hom 10 jaar geneem om emosioneel van sy egskeiding te herstel. En nog byna 10 jaar om by ’n nuwe lewe aan te pas. In hierdie reeks gesels hy oor sy egskeiding en wat hy daaruit geleer het. Sy boek, Skei maak seer, is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as e-boek.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Dis hoekom meeste van ons eerder alleen en enkel bly…Daardie seer wil jy nooit weer he….daardie belofte wil jy nooit weer verbreek.