Skei maak seer: Een van die redes vir die hoë egskeidingsyfer


skei-maak-seer

Johan de Lange se boek ‘Skei maak seer’ is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as ‘n e-boek. Foto: Cumbooks.co.za

“Die televisie is ontsettend magtig. Die bekendes skei maklik. Ons mense sien al hierdie goed en dit word aanvaarbaar. In die tradisionele kerk, waar ek vandaan kom, is vyf predikante oor die afgelope 30 jaar geskei.”

  • Johan de Lange is ’n man, pa en bekende oogspesialis. Dit het hom 10 jaar geneem om emosioneel van sy egskeiding te herstel. En nog byna 10 jaar om by ’n nuwe lewe aan te pas. In hierdie reeks gesels hy oor sy egskeiding en wat hy daaruit geleer het. Sy boek, Skei maak seer, is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as e-boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Frans C ·

Ek het nog nie die boek gelees nie maar hier is my twee sent.Baie huwelike misluk omdat dit nie aan die verwagtings voldoen wat daar voor die huwelik was nie.Die man is toe nie so wonderlik nie-sy oog dwaal nog steeds-en vroutjie se verwagting dat sy instrumenteel gaan wees in sy verandering (ai was dit maar waar) werk nie.

Baie jongmans wil getroud wees maar tog nie afskeid neem van sy jongmans lewe nie.
As jy as meisie wil weet hoe jou man jou gaan behandel, kyk hoe hy die vroulike geslag veral sy ma van sy gesin behandel- dit kan nogal ‘n rigtingwyser wees hoe hy jou gaan behandel.

Ai en dan finansies -as armoede by die voordeur instap-stap liefde by die agterdeur uit.
Besin en beplan saam.

Denise ·

Frans C ek kan net se Amen op wat jy gese het en so is dit net omgedraai ook ons vrouens kan maar moeilik wees ek is al 35 jaar getroud en my man verstaan my nie !!!!

Jo-anli ·

Ja skei is altyd n maklike oplossing. Jongmense dink Zip zap hier gaan ons. Emosioneel vir albei agterna. Frans C stem saam. vroulike geslag ook moeilik. eks 38 jr getroud. Met nskoonma wat dink sykan nog steeds ook lewens regeer manipuleerder se moses, sys altyd reg. Ekt nog nooit ooit n skewe woord gegee aan haar of sleggemaak, maar sy en selfs almal dink skei dis beter. Net my pennie.

Louis ·

Ek is byna 35 jaar lank getroud. In die huwelik ingegaan met die gedagte daar is nie so-iets soos skei nie, m.a.w. nie met die gedagte dat “as dinge nie uitwerk nie, skei ek … “. Moet sê, daar was meer as een keer dat ek op die rantjie was om te loop, maar toe weer omgedraai en nie geloop het nie. Vrouens kan moeilik wees !!, maar my vrou sê dieselfde van my as man. Wat ons nou doen, is om te konsentreer op die oorspronklike redes waarom ons met mekaar getroud is. Wat het ons destyds na mekaar toe aangetrek? En dit werk goed – ons leef nou weer baie in die verlede en probeer die dinge doen wat ons so geniet het om saam te doen: kamp, stap, fietsry – en gee natuurlik genoeg ruimte vir mekaar om ook jou eie ding te doen. En so kan ek nogal aangaan en aangaan, want die huwelik is nie net maanskyn en rose nie …

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.