Skei maak seer: ’n Egskeiding is die dood van ’n gesin


skei-maak-seer

Johan de Lange se boek ‘Skei maak seer’ is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as ‘n e-boek. Foto: Cumbooks.co.za

“Dis ’n onmiddellike gewaarwording, nou sal ons vir die res van ons lewe nooit weer saam vakansie hou of saam TV kyk nie. Nou fokus ek op my kinders. Jy probeer die verhouding red tussen jou en jou kinders. As jy skei, moet jy ekstra moeite doen. ’n Pa met vier kinders is ’n heel ander storie as ’n pa en ’n ma met vier kinders.”

  • Johan de Lange is ’n man, pa en bekende oogspesialis. Dit het hom 10 jaar geneem om emosioneel van sy egskeiding te herstel. En nog byna 10 jaar om by ’n nuwe lewe aan te pas. In hierdie reeks gesels hy oor sy egskeiding en wat hy daaruit geleer het. Sy boek, Skei maak seer, is beskikbaar by Carpe Diem Media en ook as e-boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Mona ·

My man het my verneek vir 10 jaar. Nou is hy verlief. In ñ how het ek ni ñ sê ni hy Jan my sonder my toesteming skei. My kinders en my lewe is verwoes. Ons het baie pyn. Hy was my alles. Gee my raad grootbek.

riana ·

ja ek kan getuig van egskeiding is glad nie lekker nie dit breek mens se lewe en als van mens. en die kinders trek swaar met dit. dit het my ook baie lank gevat om oor dit te kom en was in n verhouding en verloor vir 8 jaar daarna maar kon net nie trou nie en is op die ou end uit mekaar nou weer iemand ontmoet na 3 jaar en glo nie ek sal ooit weer kan trou nie. maar ja dit is baie swaar en baie hartseer.
sterkte

Heleen ·

Wanneer sal die boek elektronies (vir my Kindle) te koop wees?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.