1 Augustus 2011

“Hulle (Israel) het My verwerp as koning oor hulle.” Israel wou “soos al die nasies” wees. Saul as hul eerste koning begin goed, met God, maar eindig sonder God. Om te wil konformeer met die wêreld, soos Israel, is altyd ‘n groot versoeking en dan word God op die agtergrond geskuif. Koms ons gee vandag vir God die eerste prioriteit as Koning van ons lewe. (Lees 1 Sam 8-10).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.