1 Desember 2011

“Wees gerus, dit is Ek (Jesus). Moenie bang wees nie.” Met hierdie woorde wil Jesus sy dissipels wat baie bang was in die skuitjie op die rowwe see, kalmeer.

Jesus se teenwoordigheid in jou lewe wil vandag ook jou vrese en besorgdheid laat verdwyn. Vertrou Hom in alles. (Lees Markus 7:45-52)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.