1 Maart

“Op U, Here, het ek van jongs af vertrou… nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie.” (Ps 71) God is die God van elke kind en elke gryse. Van vóór ons geboorte, dwars deur ons lewe tot die einde van ons aardse lewe, is Hy elke dag betrokke. Is jy jonk, is jy oud, is jy vrolik, is jy in pyn – Hy laat jou nooit alleen nie. Kersfees bevestig dit! Lees Ps 69 – 71.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.