1 November 2011

“‘n Sagte antwoord laat woede bedaar… kalmerende woorde bring lewe… ‘n krenkende woord laat woede onvlam… skynheilige woorde breek mense.” (Lees Spreuke 15)

Sagte, kalmerende woorde is soos salf vir jouself en vir mense met wie jy praat. Krenkende en skynheilige woorde breek verhoudings.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.