10 Maart

Christus ons HOOP. Ons “wat ons hoop op Christus gestel het, moet die grootheid van God prys.” Sonder Christus, wat deur die Vader gestuur is om as ons Verlosser te sterf en op te staan, sou ons geen hoop gehad het nie. Ons hoop is gebou op Christus. Hy is die sekerheid van ons hoop. Wat Hy in die verlede 2000 jaar gelede kom doen het, waarborg ons hoop op ons seker toekoms. Prys God! Lees Efesiërs 1.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.