“Moenie slegte mense beny nie, moenie by hulle wil wees nie…” (Lees Spreuke 24)
Moenie dat slegte mense jou beïnvloed nie, maak jy eerder ‘n verskil – ten goede – in hulle lewe.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.