“Almal wat aan ‘n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om ‘n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons ‘n onverganklike.” (1 Kor 9:25)
Paulus sê Christene kan baie by sportmanne soos van die huidige rugby wêreldbeker leer. Die BELANGRIKSTE wedstryd is egter die wedstryd van die geloof en Christenwees! Is jy ‘n toeskouer of ‘n deelnemer?
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.