10 September 2011

“Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”

En die lam man word genees! Almal is egter nie bly nie. Die Joodse Raad dreig hulle, maar Petrus antwoord: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan júlle gehoorsaam te wees of aan God.” Gehoorsaamheid aan God is nie altyd maklik nie. Vra Hom om jou daarmee te help. (Lees Handelinge 3-4)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.