11 Augustus 2011

“Neem tog my sonde weg dat ek rein kan wees, was my dat ek witter as sneeu kan wees.”

In Psalm 51 is Dawid besig om sy hart voor God uit te stort en om vergifnis te smeek oor sy owerspel. Sonde ontneem ons ook ons lewensvreugde. God beloof dat waar ons opreg ons sondes bely Hy dit SAL vergewe. Dan moet ons egter ook nie daarin bly volhard nie. Laat ons vandag “witter as sneeu” leef – met God se hulp!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.