11 Februarie

Ps 15 praat veral oor die waarde van integriteit as hy verwys na “onberispelik wandel… doen wat reg is… die waarheid praat… nie beledig nie… jou woord hou.” Streef vandag na eerlikheid, opregtheid, waarheid, deursigtigheid en respek vir ander. Sulke mense mag in God se teenwoordigheid , in sy “woonplek” kom, op sy “heilige berg vertoef”. Lees Ps 15-17

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.