11 Julie 2011

Kom ons maak hom dood en gooi hom in ‘n put. Ons kan sê ‘n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word van sy drome.” Genesis 37:20

Josef se verhaal is ‘n troos vir die gelowige. Daar is groot probleme in Jakob se gesin. Jakob het vir Josef voorgetrek. Oor Josef se grootpraterigheid het sy broers ‘n “afkeer van hom gekry… kom ons maak hom dood… hulle het vir Josef verkoop.”  Die komende studies sal ons sien hoe God onreg (in die wêreld en in families soos Jakob s’n) kan omkeer tot voordeel van sy Koninkryk. God bly in beheer! (Lees Genesis 37)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.