11 Maart

Goeie HOOP. “Hy (God) het … aan ons deur sy genade ‘n… goeie hoop gegee.” Ons weet wat Kaap die Goeie Hoop vir die destydse seevaarders beteken het. Hulle het met verwagting uitgesien om in die Kaap anker te kon gooi en die goeie dinge van die Kaap te ervaar. Net so gee God ook aan elkeen van sy kinders “goeie hoop.” Ons toekoms behels alles wat goed is – ver bo wat ons ons kan indink. Lees 2 Tess 2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.