11 Oktober 2011

“Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik…Nou wag die oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God”. (2 Tim 4:7)

Ons hoop die Springbokke gaan wen, maar elke Christen kan wen! Soos Paulus is ons hardlopers op die geloofsbaan, boksers in die geloofskryt, geroep om geloofsdrieë te druk. Dan is ons met die goeie wedstryd besig en die “oorwinnaarskroon” wag vir ons.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.