Julle sal ‘n “jong donkie vasgemaak kry… Die Here (Jesus) het hom nodig.” Hierdie donkie het die Koning van die wêreld op sy rug gedra!
Net so het die Here jou en jou besittings nodig soda Hy daardeur in die wêreld geloof en geprys kan word. (Lees Markus 11)
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.