12 Julie 2011

Terwyl Josef daar in die tronk was, was die Here by hom, en Hy het Josef sy troue liefde laat ondervind, sodat die tronkbewaarder hom goedgesind geword het. Genesis 39:20-21

“Die Here was by Josef en dit het baie goed gegaan met hom… terwyl Josef daar in die tronk was (onregverdig), was die Here by hom, en het Hy Josef sy troue liefde laat ondervind.” Josef self het van ‘n selfgesentreerde, hooghartige mens verander in iemand wat volkome aan God oorgegee het. Al is Josef se eie sigbare lewe in chaos, weet hy nou dat God, onder die sigbare, in beheer is. (Lees Gen. 39-41)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.