13 Februarie

“Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe… dit is betroubaar… dit gee wysheid… dit dui die regte koers aan… dit bring blydskap… dit gee insig… dit is kosbaarder as goud…” Ps 19 vertel hoe ons die Here in die natuur kan raaksien, maar veral hoe ons Hom op ‘n besondere manier in sy Woord kan leer ken. Lees en leef die Bybel vandag en elke dag! Jy ontmoet vir God daar! (Lees vandag Ps 19-21)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.