13 Julie 2011

Die seuns van Israel het saam met ander mense gegaan wat ook koring in Egipte wou gaan koop omdat daar hongersnood was in die hele Kanaän. Genesis 42:5

Soos in baie gesinne, was daar ook spanning, onmin en hartseer in Jakob se gesin. Josef se broers het skuldgevoelens omdat hulle hom verkoop het. Josef smag om weer aanvaar te word in sy gesin. Jakob se hart is gebreek. God gebruik hongersnood om hierdie gesin weer te herenig. Die “broers van Josef is toe weg… om koring te gaan koop… Josef het self die graan aan die mense verkoop.” God bly in beheer. (Lees
Gen 42)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.