14 Augustus 2011

“Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” (Spreuke 16:20)

Lees vandag Spreuke 16-18 waar so baie lewenswysheid met ons gedeel word. Ons vers hierbo herinner ons net weer aan die belangrikheid om altyd na die Here te luister en alleen op Hom te vertrou. Dit is die geheim vir “goed gaan” en “voorspoed” in ons lewens.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.