14 Februarie

“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie…” Almal van ons ken Ps 23 uit ons kop. Ons kan identifiseer met wat Dawid hier beleef. In tye van groot donkerte, maar ook wanneer dit goed gaan, leef hy naby die Here. In alle omstandighede sorg die Here vir hom. By God is daar “rus… vrede… krag… en in sy hande is ons veilig. Want “U is by my.” God wil vandag ook by jou lewe teenwoordig wees. (Lees Ps 22-24)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.