“‘n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; ‘n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer.” (Lees Spreuke 29)
Wyse mense het selfbeheersing, dwase mense is moeilikheidmakers. Vra die Heilige Gee om vandag vir jou selfbeheersing en geduld te gee.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.